>28 MEI – 14 JUNIE 2012
NEEM ASSEBLIEF KENNIS VAN VERANDERING TEN OPSIGTE VAN DIE KWARTAALPROGRAM.
MAANDAG |
28 MEI |
EBW |
|
DINSDAG |
29 MEI |
K & K |
|
DONDERDAG |
31 MEI |
LO |
|
MAANDAG |
4 JUNIE |
AFR |
|
DINSDAG |
5 JUNIE |
NW |
|
DONDERDAG |
7 JUNIE |
WISK |
|
MAANDAG |
11 JUNIE |
ENG |
|
DINSDAG |
12 JUNIE |
SW |
|
DONDERDAG |
14 JUNIE |
TEGN |
Tydens die prysuitdelings-aande wat op Maandag 31 Oktober tot Woensdag, 2 November 2011 gehou is, is die volgende hoof-toekennings gemaak:
Graad 7:
Beste presteerder in:
Afrikaans: René du Plessis
Engels: René du Plessis
Wiskunde: René du Plessis
NW: René du Plessis
SW: René du Plessis
Beste Presteerder in Gr 7: René du Plessis
7 JAAR 100% SKOOLBESOEK:
Hennie Kleyn, Nicola van der Walt

DUX
René du Plessis
SPORTSEUN
Pieter-Antonie Meiring/Cornel Gnäde

SPORTDOGTER
Anelda Jacobs

KULTUUR
Danelle Dreyer / René du Plessis

VEELSYDIGSTE
René du Plessis

SAAMTREKKER
Abri de Villiers

CORNè KRUGER
Riko Meiring

SENIOR TENNIS
Salome Brits en Marnu Jooste
JUNIOR TENNIS
Elicia Naude en Franco van der Wal
SENIOR LANDLOOP
Line Pretorius en SJ Taljaard
JUNIOR LANDLOOP
Anne van Aarde en Raymond Vos
HOOFLEIERS
HOOFDOGTER
Salomé Atkinson

HOOFSEUN
Pieter-Antonie Meiring

VOLGEHOUE AKADEMIESE PRESTASIE Graad 4 – 7
Salomé Atkinson, Danize Blake, Marjoneke de Kock, Danelle Dreyer, René du Plessis, Clara du Toit, Cornel Gnäde, Marnu Jooste,
Anzel Joubert, Sunet Kleynhans, Ellen le Grange, Pieter-Antonie Meiring, Riko Meiring, Lance Nel, Cobus Niemandt,
Mechaune Olivier, Marnus Roos, Ivanka Schamrel, Jessica Shannon, Brigitte Stander, Lara Steenkamp, Hercu Strydom,
Albert van der Wal, Nicola van der Walt, Demi van Heerden, Wanja van Wyk, Inge Venter, Annelie Visagie, Anmarie Voigt
Graad 6:
SPORT: (Provinsiaal Binne skool)
Kamilla Booysen: Landloop: o/12 Sentraal Noordwes
Liezel Gouws: Landloop: o/13 Sentraal Noordwes
Matthew Haupt: Krieket: o/12 Noordwes Stedelike span
Stephan J v Rensburg: Landloop: o/12 Sentraal Noordwes
Mariska Kleyn: Landloop: o/12 Sentraal Noordwes
Ruben Kotzé: Rugby: o/12 Luiperdspan
Liné Pretorius: Landloop: o/12 Sentraal Noordwes
Johan Smit: Krieket: o/12 Noordwes: Stedelike span
Jana Steinmann: Atletiek: o/12 SA Kampioenskappe : Gewigstoot
SJ Taljaard: Landloop: o/12 Sentraal Noordwes
Ena van Aarde: Landloop: o/12 Sentraal Noordwes
Mala Wilkens: Netbal: o/12 Noordwes
KULTUUR: (Provinsiaal Binne skool)
Stephán Bogenhofer: Wetenskap Ekspo: Nasionaal: Silwer
Cobus Coetzee: Wetenskap Ekspo: Nasionaal: Deelname
Hano De Vries: Noordwes Kinderkoor
Reinhardt Hitge: Wetenskap Ekspo: Nasionaal: Silwer
Stephan Niemandt: Skaak: Noordwes
Lizé Raubenheimer: Wetenskap Ekspo: Nasionaal: Goud
Kelvin Toekenning: Beste Gr 6 projek: Innovasie en Tegnologie
Mala Wilkens: Noordwes Kinderkoor
Volgehoue akademiese Prestasie van Gr 4-6
Alberts Lené, Bogenhofer Stefán, Booysen Kamilla, Brits Salomé, Claassen Clarissa, Fourie Kayla, Gouws Liezel, Gouws Marie-Louise, Greyling Pieter, Haupt Matthew, Hills Jacques, Hitge Reinhardt, Lombard Anton, Lombard Johan, Meiring Henry, Niemandt Stephan, Olivier Nadia, Pretorius Irene, Pretorius Liné, Raubenheimer Lize, Senekal Jandré, Smit Clifton, Taljaard SJ, van Aarde Ena, Wilkens Mala, Wilkens Nika
Beste presteerder in:
Afrikaans: Nadia Olivier
Engels: Nadia Olivier
Wiskunde: Nadia Olivier
NW: Nadia Olivier
SW: Nadia Olivier
Beste Presteerder in Gr 6: Nadia Olivier
Graad 5:
SPORT: (PROVINSIAAAL BINNE SKOOL)
Franco van der Wal Krieket: o/11 Noordwes Stedelike span
Kayla van der Westhuizen Landloop: Sentraal Noordwes
KULTUUR: (PROVINSIAAL BINNE SKOOL)
Gardey Fatkulin Skaak: o/12 Noordwes
Shané Scholtz Kinderkoor: Noordwes
Beste presteerder in:
Afrikaans: Elzaan Jooste
Engels: Elzaan Jooste
Wiskunde: Elzaan Jooste
NW: Elzaan Jooste
SW: Franco van der Wal
Beste presteerder in Graad 5: Elzaan Jooste
Graad 4:
SPORT (PROVINSIAAL BINNE SKOOL)
Anne van Aarde Landloop: o/10 Sentraal Noordwes
Monique van Aarde Landloop: o/10 Sentraal Noordwes
Raymond Vos Landloop: o/10 Sentraal Noordwes
Kaitlin Fensham Gholf: Noordwes
Beste presteerder in:
Afrikaans: Imké Schamrel
Engels: Imké Schamrel
Wiskunde: Imké Schamrel
NW: Imké Schamrel
SW: Melissa Roux
Beste Presteerder in Gr 4: Imké Schamrel
| Mnr Buys is ‘n Ortodidaktikus en toets leerders wat ondersteuning benodig op akademiese gebied. Hy kan spesifieke probleme uitlig, aanbevelings aan onderwyspersoneel doen en kan met groot vrug ouerleiding bied. Hy sterk ons onderwysspan se hande! | ![]() |
| Me M Fourie is aangestel as ‘n spel- en arbeidsterapeut by die skool, en daar sal voortaan gebruik gemaak word van haar dienste op ‘n gereelde basis. Sy sal drie keer per week met leerders van Saamtrek werksaam wees. | ![]() |
Sertifikaat verwerf in Wiskunde.
Niel van der Walt Graad 2/8 - Goud. “Advanced Student Roll.” 11de plek in Afrika.

WETENSKAP EKSPO: NASIONAAL
Baie geluk aan die volgende leerders wat Samies verteenwoordig het by die Nasionale Ekspo.
Lize Raubenheimer
Lize se projek word as die Beste projek in “Innovasie en Tegnologie” beskou en ontvang sy die Kelvin toekenning met ‘n prysgeld van R2000.00. Dit is ‘n baie groot prestasie Lize, baie geluk, ons Samies is baie trots op jou!
Die volgende leerders presteer ook, en ontvang die volgende sertifikate.
Danelle Dreyer Silwer |
Nicola van der Walt & Renè du Plessis Silwer |
Reinhardt Hitge & Stefan Bogenhofer Silwer |
Cobus Coetzee Deelname |
WETENSKAP EKSPO: STREEK
Reinhardt Hitge en Stefan Bogenhofer is tydens die Eskom Streeks-ekspo vir jong wetenskaplikes in Potchefstroom beloon met ‘n spesiale toekenning van die Nasionale Weidingsvereniging van Suid-Afrika. Hulle het die beste ekologiese projek gehad met die title “Volhoubare hulpbron benutting” – Herwinning”

SA Ekspo wenners. Reinhardt Hitge, Danelle Dreyer, Lize Raubenheimer, Rene du Plessis, Nicola van der Walt. Stefán Bogenhofer was afwesig
SA Kampioenskappe
Na afloop van die Streek kompetisie te Potchefstroom waar 27 van Saamtrek se leerders deelgeneem het, het 8 leerders dit vermag om aan die SA Kampioenskappe te gaan deelneem.
Baie geluk aan die volgende leerders, en ons wens hulle sterkte toe vir die voorbereiding daarvan.
| Lize Raubenheimer - Gr 6 Cobus Coetzee - Gr 6 Reinhardt Hitge - Gr 6 Stefan Bogenhofer - Gr 6 JF Fourie - Gr 7 René du Plessis - Gr 7 Nicola vd Walt - Gr 7 Danelle Dreyer - Gr 7 |
![]() |
Stefan Bogenhofer - afwesig tydens die neem van die foto.
Laerskole Streek-Wenner
Stephan Niemandt en Stèfan Bogenhofer met die
trofee.
WETENSKAP EKSPO: STREEK: GOUD, SILWER, BRONS EN DEELNAME
| Abri de Villiers Inge Venter Justin Fourie Marli Geyer Luané du Toit Simoné Viljoen Stephan Niemandt Chamoné vs Walt Liezel Gouws Salomé Brits Pieter Greyling Hano de Vries Zané Kruger Tristian Oosthuizen CJ v an Heerden Kamilla Booysen Mariska Kleyn Brigitte Stander Ellen la Grange |
- Silwer - Brons - Goud - Goud - Brons - Brons - Brons - Deelname - Brons - Brons - Brons - Brons - Deelname - Brons - Brons - Silwer - Silwer - Deelname - Deelname |
Streek-Uitdun
L/S Saamtrek het op Donderdag, 26 Augustus met `n verteenwoordiging van 27
leerders te Potchefstroom aan die streek-uitdun van Eskom se Wetenskap expo
deelgeneem.
Op hierdie geleentheid wordaan Saamtrek en van sy leerders die volgende
pryse toegeken:
“Beste Laerskool”
“Beste junior dogter” - Lize Raubenheimer.
Goue toekennings - 9 Leerders.
Silwer toekennings - 3 Leerders.
Brons toekennings - 11 Leerders.

Saamtrek se Expo-span:
Agter:
Inge Venter, Abri de Villiers, JF Fourie, Danielle Dreyer, Ellen le Grange,
Brigitte Stander, Renè du Plessis.
2de van agter:
Luanè du Toit, Simonè Viljoen, Marli Geyer, Kamilla Booysen, Liezl Gouws,
Salomè Brits, Nicola vd Walt.
2de van voor:
Hano de Vries, Mariska Kleyn, Justin Fourie, Cobus Coetzee, Zanè Kruger,
Chamonè vd Walt, Lize Raubenheimer.
Voor:
CJ van Heerden, Stephan Niemandt, Stèfan Bogenhofer, Tristan Oosthuizen,
Reinhardt Hitge.
Afwesig: Pieter Greyling.
WETENSKAP EKSPO: AREA -DEELNAME
Brandon Swart
Esmerelda Muller
Marlize Louw
Frinzinn Claassen
Colin Carstens
Dané van den Berg
Reinhardt Claassen
Sunet Kleynhans
JAARLIKSE PRYSUITDELINGSFUNKSIE
Hierdie spoggeleentheid vind gedurende die Vierde Kwartaal van die jaar plaas. Leerders ontvang hier toekennings vir uitstaaande akademiese-, kultuur en sportprestasies wat gedurende die jaar behaal is.
Leerders van Gr. R – 7 ontvang twee periodes per week rekenaaronderrig. Ons doel is om elke leerder van die skool rekenaargeletterd te maak.
In die Rekenaarklasse word gebruik gemaak van die FUTUREKIDS kurrikulum (African Adventures en Real Journeys) en ACADEMIX (‘n Tweetalige Opvoedkundige Leesprogram).
Die doelstellings vir kwaliteit onderrig in Futurekids is:- Maak leer lekker;
- Laat leerders leer deur te oefen;
- Gee geleentheid om kreatief te wees;
- Voorsien ‘n ondersteunende, emosionele veilige leeromgewing;
- Motiveer koöperatiewe leer;
- Voorsien individuele instruksies;
- Neem leerders se verskille in ag;
- Implementeer betroubare assessering
- Onderrig volgens die omstandighede.
Die programme wat gebruik word, word geïntegreer met die leerareas en spesifieke klem word gelê op Uitkomstes wat bemeester moet word.
Alle leerders van Gr. 1 – 7 se leesspoed, leesbegrip en spelvermoë word getoets met die leesprogram, Academx. Die program beskik oor taal en wiskundige konsentrasie- en geheue speletjies wat gedoen kan word.
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |



















