RUGBY

O/12 - Hano Dreyer en Anton Fuller is verkies tot Luiperds A-span.

O/13 - Brendon Buitendag is verkies tot Luiperds A-span.

 

SKAAK

FJ Roos – 0/12
Gardey Fatkulin en Stefan Niemand – 0/14

word vir die Noordwesspan gekies om op 12 Mei 2012 aan inter-provonsiale toernooi te Bloemfontein deel te neem.

 

KOEILOOP

Hulle het die koei laat loop op die rugbyveld tot hy geplons het.  Die persoon op wie se stukkie grond
geplons is, was die wenner!

Lees Meer

 

Super 12 Rugby en Netbal

O/11 RugbyGoue medalje. Klop L/S Mooirivier in die finaal met 15 – 0. Dit is L/S Saamtrek se eerste goue medalje vir rugby sedert hulle  aan die Super 12 kompetisie deelneem.

Lees Meer

 

SWEM

Christiaan du Toit
ontvang Goud; Goud; Goud . . . . tydens SA kampioenskappe te Polokwane op 23 – 26 Maart 2012.

Lees Meer

 

Liezel Gouws - SA Kampioenskappe

200m, 400m en die 800m die Suid-Afrikaanse rekord verbeter.

Lees Meer

 

European Dance Star World Tour

Genooi om Suid-Afrika by die "World Dance Masters" 2012 in Kroasië te verteenwoordig.

Lees Meer

 

GRAAD R Waterkaskenades

fotoalbum

 

DAMSTAP

Die baljaar in die swembad, glybaan en skuim “slip & slide” was te heerlik om te verlaat. 

Lees Meer

fotoalbum

 

MARKDAG 2012_03_02

Lees Meer

fotoalbum

 

PLAKKERSKAMP 24 Februarie

Lees Meer

fotoalbum

 

ATLETIEK

UITSLAE HUISSPORT 2012

fotoalbums

 

leierskamp by Nooitgedacht

Alle Graad 6 leerders van 2011 was op die leierskamp by Nooitgedacht vir leieridentifisering.  Die kamp was soos gewoonlik baie lekker en geslaagd.

Foto's

 

BOOMPLANTDAG

Lees Meer

Foto's


KWARTAAL PROGRAMME .pdf

KWARTAAL 1 18 JANUARIE - 30 MAART pdf. 25kb
KWARTAAL 2 10 APRIL - 22 JUNIE pdf. 29kb
KWARTAAL 3 16 JULIE - 28 SEPTEMBER  
KWARTAAL 4 08 OKTOBER - 07 DESEMBER  

 

OUERBRIEF 2012

 

 

TOETSWERK:

>28 MEI – 14 JUNIE 2012

NEEM ASSEBLIEF KENNIS VAN VERANDERING TEN OPSIGTE VAN DIE KWARTAALPROGRAM.

MAANDAG

28 MEI

EBW

.pdf

DINSDAG

29 MEI

K & K

.pdf

DONDERDAG

31 MEI

LO

.pdf

MAANDAG

4 JUNIE

AFR

.pdf

DINSDAG

5 JUNIE

NW

.pdf

DONDERDAG

7 JUNIE

WISK

.pdf

MAANDAG

11 JUNIE

ENG

.pdf

DINSDAG

12 JUNIE

SW

.pdf

DONDERDAG

14 JUNIE

TEGN

.pdf

 

AANSOEK OM TOELATING VORMS

Aansoek om Toelating MSW - 236kb  
Onderneming om Skoolgeld te Betaal MSW - 37kb  

Debietorderopdrag

MSW - 32kb  

 

BENODIGDHEDE

GRAAD R Pdf. - 87kb  
GRAAD 1 Pdf. - 87kb  
GRAAD 2 Pdf. - 61kb  
GRAAD 3 Pdf. - 49kb  
GRAAD 4 Pdf. - 57kb  

 

NASORGSENTRUM

Nasorgsentrum Aansoekvorm Pdf. - 16kb
Nasorgsentrum Inligting Pdf. - 17kb
   

 

 

DANKIE