NUUS 2012

TOETS EN EKSAMENROOSTERS

>28 MEI – 14 JUNIE 2012

MAANDAG

28 MEI

EBW

.pdf

DINSDAG

29 MEI

K & K

.pdf

DONDERDAG

31 MEI

LO

.pdf

MAANDAG

4 JUNIE

AFR

.pdf

DINSDAG

5 JUNIE

NW

.pdf

DONDERDAG

7 JUNIE

WISK

.pdf

MAANDAG

11 JUNIE

ENG

.pdf

DINSDAG

12 JUNIE

SW

.pdf

DONDERDAG

14 JUNIE

TEGN

.pdf

 

 

GR 7 FONDSINSAMELINGSPROJEK:  KOEILOOP

Die Graad 7's se fondsinsamelingsprojek om 'n verkoelingstelsel in die saal te laat sit was op 20 April 2012 gehou.  Hulle het die koei laat loop op die rugbyveld tot hy geplons het.  Die persoon op wie se stukkie grond geplons is, was die wenner!  Daar was ongelooflike pryse. 

Besighede het krale gekoop en Vrydagaand tot laat saam met hulle gaste gekuier om die vure en potjiekos geniet. OFM was ook daar en het die bemarking gedoen. 

Baie dankie aan elkeen se ondersteuning en positiewe bydrae.  'N Pragtige bedrag is ingesamel en die leerders van Saamtrek behoort al die winter lekker warm te kry in die saal. 

Julle Graad 7's is tops!!

Fotoalbum

 

MODELWERK:

Marelize Gericke Gr 7.5, ontvang ‘n sertifikaat om as “Teacher” te werk by Re de May modelskool.

Sy verower 7 A’s in elke katergorie.

Op Saterdag, 12 Mei 2012 het Majolene Erasmus Gr 3.2, ‘n medalje verwerf vir modelwerk.
Silwer – Beat en Brons - Face of the Future  

 

Liezel Gouws - SA Kampioenskappe

 

200m, 400m en die 800m die Suid-Afrikaanse rekord verbeter.

Lees Meer

 

SWEM

Christiaan du Toit
ontvang Goud; Goud; Goud . . . . tydens SA kampioenskappe te Polokwane op 23 – 26 Maart 2012.

Lees Meer

 

LAERSKOOL SAAMTREK WEN DIE TOP 15 ATLETIEK

Twaalf skole het op 15 Februarie 2012 aan die Top 15 atletiek gaan deelneem in Lichtenburg

LEES MEER

 

VALENTYN SOKKIE

Foto's

MARKDAG 25 Februarie 2011

Foto's

SAAMTREK SNOEPIE

SAAMTREK SNOEPIE

Heerlike broodjies, worsrolletjies, warm skyfies te koop!
Bestel voorskool by tannie Charmaine

Ander:
Lekkers, Koeldrank, Water...

Besoek die Snoepie voorskool, tydens pouses en naskool.

 

 

 



 

Dankie