| > SPORT | SUPER 12 | BUITE AKTIWITEITE |
- Kinders optimaal fisies en psigies toe te rus om kompeterend en/of nie-kompeterend binne eie potensiaal deel te neem.
- Deelname te bevorder deur ‘n verskeidenheid sportsoorte aan te bied.
- Professionele afrigting te verskaf om prestasie te verseker.
- Erkenning te gee aan suksesvolle deelnemers.
- Fasiliteite maksimaal te benut.
Omdat ons doelstelling is om gebalanseerde leerders op te lei, plaas ons naas die akademie ook groot klem op sportdeelname. Omdat ‘n wye reeks aktiwiteite aangebied word, word daar in die behoefte van elke leerder voorsien word. Provinsiale kleure kan in die meeste van die sportsoorte verwerf word.
RIGLYNE VIR SKOOL- EN SPORTDRAG **Verwys daarna by WIE IS ONS?
Organiseerder : Mnr. Dirk Pretorius
SA Kampioenskappe
Liezel Gouws
het tydens die Suid Afrikaanse Kampioenskappe vir gestremdes die 200m, 400m en die 800m gewen en by elke item die Suid-Afrikaanse rekord verbeter.
Baie Geluk Liezel, Saamtrek is baie trots op jou! Jy is ‘n ware Samie Ambassadeur!
Liezel Gouws
Ek is ‘n graad 7 leerling en is van kleins af baie lief vir sport. Ek kon myself nooit regtig bewys nie a.g.v. ‘n beroerte wat ek op 5-jarige ouderdom gehad het. Liezel, ons Samies is so trots op jou en wens jou net die beste toe vir die SA Kampioenskappe! Ons glo in jou en weet jy kan dit doen! |
SUID-AFRIKAANSE KAMPIOENSKAPPE DURBAN
Tydens S.A. kampioenskappe op Vrydag, 23 Maart te Durban, behaal
JANA STEINMANN `n bronsmedalje in die D O/13 gewigstoot.
Genè Buys (D O/13) beleef `n moeilike byeenkoms en was ongelukkig om nie in die verspring `n goue-medalje te verwerf nie. Sy eindig met 5e plek in verspring, 4e/5e plek in die hoogspring en `n 4de plek in 100m uitdunne.
Baie geluk dogters, julle is ware Samie Ambassadeurs!

Noordwes Kampioenskappe
Tydens die Noordwes Laerskole atletiekkampioenskappe te Olympiapark op Vrydag, 9 Maart het die volgende Saamtrek atlete goed presteer:
Dogters O/13Genè Buys Jana Steinmann Linè Pretorius Salomè Brits Seuns O/11Hano Dreyer Seuns O/10Henco Senekal |
|
ATLETIEK: HUISSPORT 2012
UITSLAE HUISSPORT 2012
|
PUNTE TOTAAL |
1e |
Fisante 633.5 |
2e |
Tarentale 630 |
3e |
Patryse 530.5 |
SANGBEKER: Fisante

REKORDS VERBETER OF GEëWENAAR:
- Jana Steinmann D O/13 Diskus 29,18m
- Jana Steinmann D O/13 Gewigstoot 11, 50m
- Chezahn le Roux D O/10 70m Hekkies 12,63sek.
VICTRIX LUDORUM en VICTOR LUDORUM
Beste 3 items se totaal baseer op ASA-tabelpunte.
|
VICTRIX |
PUNTE |
VICTOR |
PUNTE |
O/7 |
Elbè vd Walt |
1032 |
Divan Fuller |
885 |
O/8 |
Mia Oosthuizen |
889 |
Zane van Staden |
1085 |
O/9 |
Magdel Kotze |
976 |
Henru Olivier |
972 |
O/10 |
Chezahn le Roux |
1930 |
Jacques du Toit |
1245 |
O/11 |
Imke Schamrel |
1572 |
Raymond Vos |
1233 |
O/12 |
Elicia Naude |
1877 |
Dewald Serfontein |
1785 |
O/13 |
Linè Pretorius |
2079 |
Brendon Buitendag |
1594 |
Baie Geluk aan hierdie atlete met hulle besondere prestasies!
VICTRIX LUDORUM
VICTRIX LUDORUM VAN ONDERSKEIE OUDERDOMSGROEPE

O/8 Mia Oosthuizen afwesig op groep foto

VICTOR LUDORUM
VICTOR LUDORUM VAN ONDERSKEIE OUDERDOMSGROEPE

MEDALJES VIR BESTE:
|
NAAM |
ITEM |
PRESTASIE |
ASA PUNT |
BAAN |
Chezahn le Roux |
70mH |
12.63 sek. |
850 |
VELD |
Jana Steinmann |
Gewigstoot |
11.50m |
909 |
MIDDELAFSTAND |
Linè Pretorius |
1500m |
5m26.00 |
763 |

KLERKSDORP KAMPIOENSKAPPE
op 1 en 3 Februarie te Wesvalia
25 Atlete dring deur na die Distrik-byeenkoms te Laerskool Orkney op Saterdag,
11 Februarie 2012.
17x 1ste, 23x 2de en 15x 3de plekke.
Baie geluk aan al ons atlete, julle het hard gewerk en die vrugte gepluk! Die Samies is baie trots op julle!
DISTRIK BYEENKOMS 2012.02.11
Uitslae van Distrikbyeenkoms op 11 Februarie te Orkney en dring deur na Suidstreek op 18 Februarie. (Eerste 2 plekke)
DOGTERS O/13:
Nadia Olivier Spiesgooi
Lenè Alberts Spiesgooi
Jana Steinmann: Diskus en Gewigstoot
Salomè Brits Diskus en Gewigstoot
Linè Pretorius 800m en 1500m
Johanè Smalberger 200m Hekkies en 75m
Hekkies
Genè Uys 100m, Hoogspring en
Verspring
DOGTERS O/12:
Simonè du Rand - Gewigstoot
SEUNS O/12:
Hano Dreyer - Diskus
DOGTERS O/10:
Chezahn le Roux - 70m Hekkies
SEUNS O/10:
Henco Senekal - Gewigstoot
DOGTERS O/7:
Elbè van der Walt - 60m
Uitslae van Suidstreek byeenkoms te Potchefstroom op 18 Februarie.
11 Atlete het deelgeneem:
D O/13:
Jana Steinmann: 1e Gewigstoot (11,88m) Rekord; 1e Diskus.
Genè Buys: 1e Verspring (5.08m) Rekord; 2e Hoogspring;
2e 100m
Salomè Brits 2e Diskus
Lenè Alberts 3e Spiesgooi
Linè Pretorius 3e 1500m
Johanè Smalberger 3e 150mH
D O/12: Simonè du Rand 3e Gewigstoot
S O/12: Hanno Dreyer 2e Diskus
D O/10: Chezahn le Roux 2e 70mH
S O/10: Henco Senekal 3e Gewigstoot
Ander wat ook deelgeneem het:
D O/13:
Nadia Olivier 4e Spiesgooi
Salomè Brits 4e Gewigstoot
Linè Pretorius 5e 800m
Johanè Smalberger 4e 75mH
LAERSKOOL SAAMTREK WEN DIE TOP 15
Twaalf skole het op 15 Februarie 2012 aan die Top 15 atletiek gaan deelneem
in Lichtenburg. In hierdie kompetisie stuur elke skool hul top 15 atlete na
die byeenkoms. Na strawwe kompetisie wen Saamtrek met 14 469 teenoor die
tweede skool Burgersdorp se 14 417. Lichtenburg was in derde posisie met 14
339.
Twee atlete wat genoem moet word is Gené Buys wat vir haar verspring item
906 punte verdien het op die ASA tabel 2012 en Jana Steinmann met 888 punte
vir haar Gewigstoot.
Baie geluk aan die atlete! Julle het julself as die Top 15 atlete van
Saamtrek bewys.
Ons Samies is baie trots op julle!
![]() |
|||
ORGANISEERDER: Annette Fick
Leerders van Gr. R - 2 is welkom by die Netbal Akademie waar hulle hoofsaaklik fokus op vaardigheidsontwikkeling, groot motoriese vaardighede en 'n liefde vir die spel te kweek.
Netbal akademie: Me Annelize de Klerk
| Maandag: | 13:00-14:00 | Gr R en Gr 1 |
| Dinsdag: | 13:00-14:00 | Gr 2 |
| Woendag: | 13:00-14:00 14:00-15:00 |
Gr 2 Gr R en Gr 1 |
Die Akademie se netbaldogtertjies mag ook aan die vlindernetbal deelneem.
Die organiseerder van die Vlinder Netbal is Me Rita Steinmann.
RUGBY EN NETBAL BEPALINGS 2012
3 Maart |
Rugby / Netbal Stilfonteindag: Vriendskaplik |
Stilfontein |
8 Maart |
Rugby en Netbal Lichtenburg: Vriendskaplik |
Saamtrek |
10 Maart |
Rugby La Hoff : Vriendskaplik |
La Hoff |
13 Maart |
Rugby en Netbal: Vriendskaplik |
Saamtrek |
16 Maart |
Rugby en Netbal President aand. Vriendskaplik |
President |
20 Maart |
Rugby en netball vs Vastrap Vriendskaplik |
Vastrap |
30 Maart |
Skole sluit |
|
10 Maart |
Skole oop |
|
Vr. 13 April |
Rugby en Netbal Super 12 |
Fountainbleau(Randburg) |
Woens.18 April |
Rugby en Netbal Super 12 finaal |
Pretoria (TUKS) |
24 April |
Rugby en Netbal Liga 2 vs President |
Saamtrek |
3 Mei |
Rugby: Liga 3 vs WRP |
Saamtrek |
10 Mei |
Rugby en Netbal: Liga 4 vs La Hoff |
La Hoff |
15 Mei |
Rugby en Netbal Liga 1 vs Stilfontein |
Saamtrek |
17 Mei |
Rugby en Netbal: Liga 5 vs Orkney |
Orkney |
24 Mei |
Rugby en Netbal: Liga 6 vs Goudkop |
Saamtrek |
29 Mei |
Rugby en Netbal: Liga 7 vs Meiringspark |
Meiringspark |
31 Mei |
Netbal: Uitspele |
Meiringspark |
1 Junie |
Netbal: KOSH finale uitspele |
Meiringspark |
5 Junie |
Rugby: Noordwes Uitspele |
?? |
9 Junie |
Netbal: Kennith Kaunda finale |
Klerksdorp - Meiringspark |
12 Julie |
Rugby: Noordwes semi-finaal |
?? |
15 Junie |
Netbal: Laerskole Noordwes finale |
Rustenburg |
24–28 Junie |
Netbal: “All Ages” |
Margate |
19 Julie |
Rugby: Noordwes finaal |
?? |
27-28 Julie |
Netbal: SA’s (Noordvaal) |
Kwa-Zulu Natal |
1 Augustus |
Netbal: Bekroningsfunksie |
Saamtrek bied aan |
KOSH PROEWE
Nadia Olivier en Lone Fourie is genooi om aan KOSH proewe deel te neem.

Netbal O13A en B KONKA
![]() |
|
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
0/11 RALOKA NETBAL KAMP
Met groot opgewondenheid het die onder 11 dogters saam met tannie Roelien en Juffrou Lisa ‘n netbal afrigtingskursus vanaf 9-11 Maart te Raloka Ranch buite Brits bygewoon. Die kursus was onder leiding van Mev. Elize Kotze, ‘n Protea netbal-afrigter.
Hier het ons verskeie nuwe vang-, gooi-, aanvals- en verdedigingstegnieke aangeleer.
Met entoesiasme, uithouvermoë en baie goeie dissipline van hierdie 11 dogters, was die naweek ‘n reuse sukses.
Die verblyf, etes en Bachus, die ‘bulldog’ was voorwaar iets om oor huistoe te skryf. Ons sien ongelooflik baie uit daarna om hierdie tegnieke en “lingo”, krokodille en hekke, in te oefen en toe te pas in ons baanspel.
Baie dankie aan elke ouer en die organiseerders wat hierdie naweek moontlik gemaak het!
“Netball gives you wings!!”. Gee 100% vir netball!
![]() |
|
![]() ![]() ![]() |
|
![]() |
![]() |
KOSH-liga prysuitdelingfunksie 2011
Op die onlangse KOSH-liga prysuitdelingfunksie het Saamtrek se O/13A, O/12A
en O/12B-spanne met die ligatrofeë vir wenners weggestap.
L na R: O/13A Anelda Jacobs, O/12A Mala Wilkens en O/12B Nika
Wilkens.

UITSLAE VAN LIGAWEDSTRYDE GESPEEL 2011
Saamtrek |
Orkney |
Lahoff |
Goudkop |
Meiringspark |
Stilfontein |
President |
| 0/13A | 17-10 | 23-13 | 29-4 | 17-12 | 28-5 | 32-6 |
| 0/13B | 11-10 | 8-6 | 27-5 | 9-11 | 24-7 | 17-5 |
| 0/13C | 15-4 | 4-15 | ||||
| 0/12A | 22-15 | 22-7 | 23-3 | 15-11 | 22-5 | 17-4 |
| 0/12B | 15-11 | 32-11 | 28-3 | 22-9 | kry punte | 23-4 |
| 0/12C | 2-13 | 4-5 | ||||
| 0/11A | 17-12 | 10-15 | 8-15 | 5-20 | 11-12 | 19-7 |
| 0/11B | 9-6 | 16-15 | 8-12 | 1-23 | 4-10 | 6-1 |
| 0/11C | 2-6 | 2-4 | 1-23 | 0-8 [vs] | ||
| 0/10A | 10-14 | 5-10 | 13-16 | 9-20 | 21-3 | 10-5 |
| 0/10B | 0-19 | 6-15 | 5-6 | 5-11 | 6-13 | 10-1 |
| 0/9A | 1-8 | 3-6 | 3-6 | 2-5 | 18-1 | 10-2 |
| 0/9B | 0-12 | 3-1 | 1-5 | 2-3 | 14-0 | 13-0 |
KOSH LIGA –UITSLAE:
WENNERS: O/13A, O/12A, O/12B
NAASWENNERS: O/13C
DERDE PLEK: O/13B, O/12C
NETBAL 0/12 – 0/13 DISTRIKNETBAL-PROEWE 2011
Die volgende dogters het op Woensdag 20 April 2011 deelgeneem aan die Distriknetbalproewe te Laerskool Meiringspark en deurgedring na die volgende rondte:
0/12
- Mala Wilkens
- Nadia Olivier
- Lonè Fourie
- Kamilla Booysen
- Lene Alberts
0/13
- Salomè Atkinson
- Anelda Jacobs
- Invanka Schamrell
Baie Geluk aan hierdie 0/12 en 0/13 dogters, ons is baie trots op julle en hou styf duim vas vir die volgende rondte.
NETBALPROEWE 2011
Verkies na Klerksdorp-proewe om Sirkelproewe op 20 Mei deel te neem:
O/12:Nadia Olivier, Lenè Alberts, Mala Wilken, Lonè Fourie, Camilla Booysen.
O/13:Anelda Jacobs, Ivanka Schamrel, Salomè Atkinson, Tineke van Tonder.
Gekies om aan Distrikproewe op 4 Mei deel te neem:
O/12: Nadia Olivier, Lenè Alberts, Mala Wilken, Lonè Fourie, Camilla Booysen.
O/13: Anelda Jacobs, Ivanka Schamrel, Salomè Atkinson.
Gekies om aan NW proewe deel te neem:
O/12: Nadia Olivier, Lenè Alberts en Mala Wilkens.
O/13: Anelda Jacobs en Ivanka Schamrel.
Gekies om Noordwes te verteenwoordig:
O/12: Mala Wilkens
O/13: Anelda Jacobs
Baie geluk aan die twee dogters!

Organiseerder : Mnr. Hennie de Jager
RUGBY EN NETBAL BEPALINGS 2012
3 Maart |
Rugby / Netbal Stilfonteindag: Vriendskaplik |
Stilfontein |
8 Maart |
Rugby en Netbal Lichtenburg: Vriendskaplik |
Saamtrek |
10 Maart |
Rugby La Hoff : Vriendskaplik |
La Hoff |
13 Maart |
Rugby en Netbal: Vriendskaplik |
Saamtrek |
16 Maart |
Rugby en Netbal President aand. Vriendskaplik |
President |
20 Maart |
Rugby en netball vs Vastrap Vriendskaplik |
Vastrap |
30 Maart |
Skole sluit |
|
10 Maart |
Skole oop |
|
Vr. 13 April |
Rugby en Netbal Super 12 |
Fountainbleau(Randburg) |
Woens.18 April |
Rugby en Netbal Super 12 finaal |
Pretoria (TUKS) |
24 April |
Rugby en Netbal Liga 2 vs President |
Saamtrek |
3 Mei |
Rugby: Liga 3 vs WRP |
Saamtrek |
10 Mei |
Rugby en Netbal: Liga 4 vs La Hoff |
La Hoff |
15 Mei |
Rugby en Netbal Liga 1 vs Stilfontein |
Saamtrek |
17 Mei |
Rugby en Netbal: Liga 5 vs Orkney |
Orkney |
24 Mei |
Rugby en Netbal: Liga 6 vs Goudkop |
Saamtrek |
29 Mei |
Rugby en Netbal: Liga 7 vs Meiringspark |
Meiringspark |
31 Mei |
Netbal: Uitspele |
Meiringspark |
1 Junie |
Netbal: KOSH finale uitspele |
Meiringspark |
5 Junie |
Rugby: Noordwes Uitspele |
?? |
9 Junie |
Netbal: Kennith Kaunda finale |
Klerksdorp - Meiringspark |
12 Julie |
Rugby: Noordwes semi-finaal |
?? |
15 Junie |
Netbal: Laerskole Noordwes finale |
Rustenburg |
24–28 Junie |
Netbal: “All Ages” |
Margate |
19 Julie |
Rugby: Noordwes finaal |
?? |
27-28 Julie |
Netbal: SA’s (Noordvaal) |
Kwa-Zulu Natal |
1 Augustus |
Netbal: Bekroningsfunksie |
Saamtrek bied aan |
LUIPERDS PROEWE 2012
Finale: Luiperds proewe-groep ingesluit wat op 4 – 5 Mei te Brits.
O/13 Grant Marks, Brendon Buitendag, Clinton Smit.
Brendon is verkies tot Luiperds A-span.

O/12 Marnus du Plooy, Hano Dreyer, Johsua Appelgryn, Anton Fuller
Hano Dreyer en Anton Fuller is verkies tot Luiperds A-span.

Baie geluk aan hierdie Samies!

Luiperd Span
LAERSKOOL SAAMTREK 0/13 BONDEDAG 2011
Die o/13A span van Laerskool Saamtrek het Vrydag 29 en Saterdag 30 Julie 2011 deelgeneem aan die Bondedag wat Saamtrek aangebied het.
Die Bondedag behels wenners en naaswenners van die Blou Bulle, Limpopo, Valke, Pumas, Leeus en Luiperds wat oor twee dae teen mekaar meeding.
Saamtrek se o/13A span het 2de geeindig nadat hulle in die finaal teen Pietersburg-Noord 22-17 verloor het.
Riko Meiring van Saamtrek is as beste voorspeler van die toernooi aangewys. Baie Geluk Riko!
Onder 11 Rugby Bondedag te Krugersdorp
Op 22 en 23 Julie het Meneer Zetwee en die onder 11 rugbyspan ‘n Bondedag gaan aanpak te Krugersdorp. Na ‘n goeie Vrydag waar ons albei wedstryde gewen het is ons deur na die semi-finale toe. Hier het ons toe vir die toernooi algeheel derde geeindig. Dankie vir ‘n puik toernooi. Julle is ware Samies!
FINALE UITSLAG
PLEK BEHAAL |
SKOOL |
UNIE |
TROFEE |
WENNER |
L/S PIETERSBURG-NOORD |
LIMPOPO BULLE |
BEKERWENNERS |
NAASWENNER |
L/S SAAMTREK |
LUIPERDS |
NAASWENNERS |
DERDE PLEK |
L/S MARBLE HALL |
LIMPOPO BULLE |
|
VIERDE PLEK |
L/S BAANBREKER |
VALKE-OOS |
|
VYFDE PLEK |
L/S LEEUWENHOF |
GOUE LEEUS |
Plaat WENNERS |
SESDE PLEK |
L/S MENLOPARK |
BLOU BULLE |
Plaat NAASWENNERS |
SEWENDE PLEK |
L/S PIONIER |
MPUMALANGA |
|
AGSTE PLEK |
L/S SELECTION PARK |
VALKE-OOS |
|
NEGENDE PLEK |
L/S STANDERTON |
MPUMALANGA |
|
TIENDE PLEK |
L/S BAILLIEPARK |
LUIPERDS |
|
ELFDE PLEK |
L/S RISSIVILLE |
VALKE-SUID |
|
TWAALFDE PLEK |
L/S LOUW GELDENHUYS |
GOUE LEEUS |
|
|
|
|
|
BESTE VOORSPELER VAN DIE TOERNOOI |
RICO MEIRING |
L/S SAAMTREK |
|
BESTE AGTERSPELER VAN DIE TOERNOOI |
BRAAM DE BEER |
L/S MARBLE HALL |
|
![]() |
|
![]() |
![]() |
UITSLAE VAN LIGAWEDSTRYDE GESPEEL 2011
Saamtrek |
Orkney |
Lahoff |
Goudkop |
Meiringspark |
Stilfontein |
President |
| TOT | 5/5 | 4/7 | 4/5 | 5/5 | 5/5 | |
| 0/13A | 43-0 | 33-0 | 45-5 | 45-5 | 17-12 | |
| 0/13B | 43-0 | 19-0 | 29-7 | 36-0 | 48-0 | |
| 0/13C | 44-0 | xx | ||||
| 0/12A | ||||||
| 0/12B | ||||||
| 0/12C | ||||||
| 0/11A | 12-5 | 5-7 | 14-18 | 22-12 | 29-7 | |
| 0/11B | 5-15 | |||||
| 0/10A | 54-10 | 46-0 | 17-10 | 39-0 | 24-0 | |
| 0/10B | ||||||
| 0/9A | 39-0 | 0-5 | 12-7 | 10-5 | 15-5 | |
| 0/9B |
RUGBY-PROEWE
Gekies om KOSH-span te verteenwoordig op Saterdag, 7 Mei te Rustenburg:
O/12: Ruben Kotze, Matthew Haupt, Deewee Thomas, Johan Smit, Jandrè Senekal, Jaco Nortje, Clifton Smit.
O/13: Christie Pretorius, Riko Meiring, Justin Basson, Anker Pretorius, Wilbrè Vos, Cornèl Gnäde.
Gekies om vir Luiperdspanne aan te meld:
O/12: Ruben Kotze,O/13: Cornél Gnäde, Christie Pretorius, Anker Pretorius
Ons wil names alle Samies baie geluk sê aan die volgende seuns wat gekies is om onderskeidelik die 0/12 en 0/13 Luiperdspanne te verteenwoordig. Dit is ‘n groot eer. Ons Samies is baie trots op julle!

Organiseerder : J de Jager
JAAR PROGRAM
| DATUM | LIGA | VPLEK | ||
| MEI | Saterdag | 5 | Laerskool Wolmaranstad | Wolmaransstad |
| Saterdag | 12 | Puk McArthur | Potchefstroom | |
| Saterdag | 19 | Laerskool Noordvaal | Orkney | |
| Saterdag | 26 | INTER PROVINCIAL | BLOEMFONTEIN | |
| JUNIE | Saterdag | 2 | Joolplaas | Potchefstroom |
| Saterdag | 9 | Laerskool Hartebeesfontein | Hartebeesfontein | |
| JULIE | Saterdag | 21 | Laerskool La Hoff | Klerksdorp |
| Saterdag | 28 | Hoërskool Schoonspruit | Klerksdorp | |
| AUGUSTUS | Saterdag | 4 | Hoërskool Gimnasium | Potchefstroom |
| Saterdag | 11 | Young Developers | Potchefstroom | |
| Saterdag | 18 | Ottosdal - SHOW GROUNDS | Ottosdal | |
| Saterdag | ACNW PROVINCIALS | |||
| SEPTEMBER | Saterdag | 8 | CROSS COUNTRY CHAMPS | DURBAN |
Kriteria vir deelname sal soos volg wees:
Atleet moet aan 6 ligas + NW kampioenskappe deelneem. Inter-provinsiaal sal ook as "liga" dien. Geen sieknotas sal aanvaar word nie.Geen briewe van ander sportkodes sal as verskoning aanvaar word nie. (Daar is 12 liga's in die seisoen.)Slegs 18 atlete per ouderdom sal aan SA's mag deelneem. GEEN tye sal geneem word nie. Posisies sal dus bepaal wie in span is.Indien atleet vir NW - span verkies word en nie opdaag nie, sal hy/sy vir 2 jaar uit landloop geskors word.
Liga deelnemae te Wolmaranstad op 5 Mei 2012.
Dogters O/10: 2 km.
Lilica Burger 5de
Marnè vd Merwe 13de
Alma Bekker 18de
Chezahn le Roux 21ste
Dogters O/12: 3km.
Lize Pretorius 6de
Dogters O/13: 3km
Linè Pretorius 1ste
Mariska Kleyn 2de
Kayla vd Westhuizen ?
Geluk ook aan die graad 1 dogters wat hul eerste wedsloop van 1km gedoen het:
Kayla Newberry, Caylin Burger, Mia Coetzee, Isabel de Jager en Juliska Erasmus.
Ons is ook trots op Juf Johanni wat die 4km wedloop voltooi het .
SA Kampioenskappe 2011

Sentraal-Noordwesspan
Die volgende Landloop-atlete van Saamtrek is in die Sentraal-Noordwesspan opgeneem en neem Saterdag, 17 September 2011 in Bloemfontein aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deel.
Voor:
Marné van der Merwe; André Fourie; Chezahn le Roux; Alma Bekker; Lilica Burger
Tweede ry van voor:
Kayla vd Westhuizen; Liezl Gouws; Kamilla Booysen; SJ Taljaard; Ena van Aarde;
René du Plessis; Liné Pretorius
Derde ry van voor:
Magiel Bekker; Monique van Aarde; Juf Johanni de Jager; Anne van Aarde;
Theunis van der Merwe
Agterste ry:
Petrus van Aarde; Stephan J van Rensburg; Raymond Vos; Werner Kruger; Marco Taljaard.
Afwesig op foto: JT du Plessis-Prinsloo
Baie Geluk, en alles van die beste vergesel julle!
Noordwes Kampioenskappe
Liné Pretorius het Saterdag, 27 Augustus 2011, deelgeneem aan die Noordwes
Kampioenskappe in Potchefstroom. Sy behaal 'n eerste plek en 'n goue
medalje uit ongeveer 72 atlete wat saam haar gehardloop het.
Liné ons
Samies is so trots op jou, jy het hard gewerk en jou mikpunt bereik.
Sterkte vir die SA Kampioenskappe!

Ottosdal
Tydens 'n landloop byeenkoms op Ottosdal het Mariska
Kleyn, Petrus van Aarde en Anne van Aarde elk 'n Silwer medalje teruggebring
huistoe. Baie geluk!

Organiseerder : Me. Lizette Benade
SENIOR GEMENGDE LIGA TENNISWEDSTRYDE 2012
SENIORSPANNE: MAANDAE
BLOU-LIGA SPANNE:
Hartbeesfontein, KPS, Saamtrek 1, Saamtrek 3, Wolmaranstad
ROOI-LIGA SPANNE:
Driefonteine, Goudkop, La Hoff, Meiringspark, Saamtrek 2.
| DATUM | BLOU-LIGA |
PLEK |
ROOI-LIGA |
PLEK |
| 16 April | ST 1 loslootjie |
Saamtrek 2 vs Loslootjie |
|
|
|
ST 3 vs KPS |
|
|
|
| 23 April | Saamtrek 1 vs Hartbeesfontein | NWes | Saamtrek 2 vs Meiringspark | NWes |
| Saamtrek 3 vs Wollies | Saamtrek |
|
||
| 7 Mei | Saamtrek 1 vs KPS |
|
Saamtrek 2 vs Driefonteine |
NWes |
|
Saamtrek 3 vs Hartbeesfontein |
Saamtrek |
|
|
| 14 Mei | Saamtrek 1 vs Saamtrek 3 |
Saamtrek |
Saamtrek 2 vs La Hoff |
|
| 21 Mei | Saamtrek 1 vs Wollies |
NWes |
|
|
|
Saamtrekl 3 vs Loslootjie |
NWes |
Saamtrek 2 vs Goudkop. |
NWes |
| 28 Mei | Semi-finale |
1 Blou vs |
||
|
Semi-finale |
2 Blou vs |
||
| 4 Junie | Finaal |
Wenners |
|
|
Tuisspan is vetgedruk.
Plek waar gespeel word sal later finaliseer word.
JUNIOR GEMENGDE LIGA TENNISWEDSTRYDE 2012
JUNIORSPANNE: WOENSDAE
LIGA:
Driefonteine, KPS, La Hoff, Meiringspark, Saamtrek 1, Saamtyrek 2, St. Conrads, Wolmaranstad
VRIENDSKAPLIK:
Goudkop, La Hoff 2, La Hoff 3, Meiringspark, Noordvaal, Orkney, President, Saamtrek 3.
DATUM |
|
PLEK |
VRIENDSKAPLIK |
PLEK |
18 April |
Driefonteine vs Saamtrek 1 |
|
Noordvaal vs Saamtrek 3 |
Saamtrek |
|
Meiringspark vs Saamtrek 2 |
|
|
|
25 April |
KPS vs Saamtrek 1 |
NWes |
La Hoff 2 vs Saamtrek 3 |
Saamtrek |
|
La Hoff vs Saamtrek 2 |
NWes |
|
|
9 Mei |
KPS vs Saamtrek 2 |
|
La Hoff 3 vs Saamtrek 3 |
|
|
La Hoff vs Saamtrek 1 |
|
|
|
16 Mei |
Meiringspark vs Saamtrek 1 |
NWes |
Meiringspark vs Saamtrek 3 |
Saamtrek |
|
Driefonteine vs Saamtrek 2 |
NWes |
|
|
23 Mei |
Saamtrek 1 vs St. Conrads |
NWes |
Goudkop vs Saamtrek 3 |
|
|
Saamtrek 2 vs Wollies |
NWes |
|
|
30 Mei |
Saamtrek 2 vs Saamtrek 1 |
NWes |
President vs Saamtrek 3 |
Saamtrek |
6 Junie |
Saamtrek 2 vs St. Conrads |
|
Orkney vs Saamtrek 3 |
Saamtrek |
|
Wollies vs Saamtrek 1 |
Wollies |
|
|
13 Junie |
Finaal |
|
|
|
Tuisspan is vetgedruk.
Plek waar gespeel word sal later finaliseer word.
JUNIOR B vs DRIEFONTEINE

JUNIOR B vs KPS
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
2011
Noordwes kleure
Salomè Brits graad 6.6 Noordwes kleure D O/12

Noordwes Laerskole Gemengde Liga Naaswenners
| 1. Salomé Brits | 1. Marnu Jooste |
| 2. Salomé Atkinson | 2. Albert van der Wal |
| 3. Johané Smalberger | 3. Pieter-Antonie Meiring |
| 4. Mala Wilkens | 4. Hercu Strydom |
| 5. Nadia Olivier | 5. Dane van der Berg |
Baie geluk aan die span wat die Noordwes Laerskole Gemengde Liga Naaswenners was.

Uitslae van Gemengdeliga van 2de kwartaal:
SENIORS
A-span Wenners A-liga
B-span Wenners B-liga
C-span Naaswenners B-liga
JUNIORS
A-span Wenners A-liga
B-span Wenners B-liga
C-span 4de plek B-liga
TENNIS: SENIORS
- Tydens die KOSH senior seuns enkelliga, meet L/S Saamtrek en Goudkop kragte en is dit Samies wat koning kraai.
- Met die KOSH senior dogters enkelliga is dit Saamtrek wat na Wollies toe gaan om in die finaal kragte te meet. Weer is dit Saamtrek wat as wenner uit die stryd tree.
Saamtrek is baie trots op sy tennisspanne wat vanjaar baie suksesvol was.
Hulle is KOSH- wenners van:
Junior seunsliga en
Junior dogtersliga
Senior seunsliga en
Senior dogtersliga
Naaswenners van:
Noordwes Senior gemengdeliga.
KOSH junior seunsliga.

Saamtrek Senior seuns van L na R:
Marnu Jooste, Albert van der Wal, Pieter-Antonie Meiring en Hercu Strydom.
Goudkop seuns is heel links op die foto.

Saamtrek Senior dogters van L na R:
Salomè Brits, Salomè Atkinson, Johanè Smalberger en Mala Wilkens.
Wollies dogters is heel links op die foto.
3DE KWARTAAL: UITSLAE VAN ENKEL LIGA
JUNIOR DOGTERS ENKELS: KOSH FINAAL VS MEIRINGSPARK 2011
Baie geluk dogters, hulle wen Meiringspark met 50-20
![]() |
|
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
JUNIOR SEUNS ENKELS - KOSH FINAAL
SAAMTREK A VS SAAMTREK B: 2011
![]() |
![]() |
Baie geluk seuns, hulle wen Saamtrek B met 58-12.
KOSH krieketproewe
Die KOSH krieketproewe vir alle seuns is afgehandel, en ons leerders het weer pragtig presteer.
O/11 KOSH-span: Christiaan du Toit; Marnus du Plooy; Dylan Roodt; Franco van der Wal
O/12 KOSH-span: Clifton Smit, Johan Smit, Jandre Senekal; Matthew Haupt; SJ Taljaard; Ockie Swartz
O/13KOSH-SPAN: Cornel Gnäde; Riko Meiring; Pieter-Antonie Meiring; Hercu Strydom.

Twee seuns afwesig op foto: Matthew Haupt en Cornel Gnäde.
Baie geluk aan ons gholf spanne! Hulle het hulle goed van hul taak gekwyt gedurende die kwartaal.
· Super 12 : Van 21 skole eindig Saamtrek 5de
· A-Span: eindig 1ste in die KOSH Liga
· B-span: eindig 2de in die KOSH Liga
· 7 van ons leerders dring deur na die Noordwes Finale
· Ons A-span eindig as NOORDWESWENNERS
· 4 van ons leerders verwerf ook hul Noordwes klere in gholf. Hul is Reinhardt Claassen, Herman Anderson,
Tiaan Botes en Kaitlin Fensham.
· Reinhardt eindig ook 2de in Noordwes, Herman 6de en Tiaan 10de. Kaitlin Fensham eindig algeheel 3de van die dogters.
Baie trots op julle!




MOORDWES 2012
FJ Roos – 0/12
Gardey Fatkulin en Stefan Niemand – 0/14
word vir die Noordwesspan gekies om op 12 Mei 2012
aan inter-provonsiale toernooi te Bloemfontein deel te neem.
Noordwes-spanne 2011
Die volgende spelers kwalifiseer vir die Noordwes-spanne en gaan Desember 2011 deelneem aan die SA Kampioenskappe in Port Elizabeth.
O/8: Juan Nel
O/10: Heindrich Stroebel;
FJ Roos.
O/12: Gardey Fatkulin
O/14: Cobus Niemandt; Stephan Niemandt

Cobus Niemandt: NW O/14B-span. Eindig 4de uit 20 spanne op sy bord.
Stephan Niemandt: NW O/12C-span. Eindig 5de uit 20spanne op sy bord.

Skaakliga Foto's
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |































.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)












