> SPORT - SUPER 12 SPORT BUITE AKTIWITEITE

TENNIS SUPER 12

Pretoria

Saamtrek se seuns- en dogtersspan het op 11 – 12 Augustus aan die Super 12
toernooi te Pretoria deelgeneem en hulle baie goed van hul taak gekwyt.


Dogters eindig in 5de plek:

vs Mooirivier - wen 30 / 11
vs Elarduspark - wen 25 / 16
vs Rustenburg - verloor 14 / 27
vs Vastrap - wen 30 / 11
vs Hennopspark - wen 22 / 19

Totaal: 121/84
       
Seuns eindig in 10de plek:

vs Mooirivier - verloor 15 / 26
vs Elarduspark - wen 28 / 13
vs Rustenburg - verloor 18 / 23
vs Randhart - wen 29 / 12
vs Constantiapark - verloor 17

Totaal: 107/98


In die reserwe toernooi het Danè van der Berg en Nadia Olivier albei ook
deelgeneem terwyl Nadia as naaswenner uit die stryd getree het.

Baie trots op julle Samies! Geluk

FOTO:  Spanlede is van L na R soos volg: 
Salomè Atkinson, Johanè Smalberger, Mala Wilkens, Nadia Olivier, Salomè
Brits, Albert van der Wal, Marnu Jooste, Danè van der Berg, Hercu Strydom,
Pieter-Antonie Meiring.

Tennis Super 12 fotoalbum

RUGBY SUPER 12

Rossouw Carsten O/11 Kaptein Rugby wenner - Super 12

 

SUPER 12  RUGBY

Laerskool Saamtrek neem op Vrydag, 13 en Woensdag, 18 April aan die Super 12 rugby- en netbalkompetisie deel.
Na afloop van Vrydag se groepwedstryde, eindig Samies as algehele wenners van die netbal- en rugbykompetisie.  Tydens die semi- en finale rondtes op Woensdag, 18 April, is die uitslag soos volg:

ALGEHELE UITSLAG: Rugby en netbal.      (GROEP B):

1 - Mooirivier     133
2 - Saamtrek     111
3 - Tzaneen       106
3 - Kollegepark  106
3 - Menlopark    106


ALGEHELE UITSLAG: Rugby en netbal.      ( GROEP A)

1 - Vastrap              133
2 - Rustenburg         117
3 - Wierdapark        116
4 - Constantiapark   111
5 - Hennopspark      109

SAAMTREK RUGBY:
          O/11 RugbyGoue medalje. Klop L/S Mooirivier in die finaal met 15 – 0. Dit is L/S Saamtrek se eerste goue medalje vir rugby sedert hulle  aan die Super 12 kompetisie deelneem.
        Ander plekke behaal deur rugby:  
          O/09       7de    (Klop JJ van der Merwe 19 – 10)
          O/10       12de  (Verloor teen Randfontein 10 – 0)
          O/13       6de    ( Verloor teen Kollege Park 7 – 15)


Saamtrek O/11rugbyspan: Hanno Senekal, Zoyrend van Rooyen, Marius Roos, Hanrè de Villiers, Künder van der Colff, Pieter Groenewald, Adriaan Duminy, Quintes Wilken, Roussouw Karsten, Johan Fourie, Brandon-Lee Gouws, Cheanan Jacobs, Hendrè Pretorius, Raymond Vos, Francois du Toit, IZ Buys, Phillip Herholdt, Anton Booyens, Liam Burger, Jakus Bogenhofer.


Saamtrek se Roussouw Karsten en mnr. Stephan Senekal ontvang trofee van mnr. Albert Verster, Direkteur van Super 12.

 

Randburg

Super 12 het reeds afgeskop te Randburg vir netbal en rugby op Vrydag, 13
April 2012.  Met die voorbereiding wat plaasgevind het met die toere was die
resultate verstommend goed.  Ons wens elke leerder en afrigter geluk met
pragtige prestasies.

RUGBY: 
0/9A    Wen teen Goedehoop;  Verloor teen Fontainebleau
0/10A    Verloor teen Goedehoop; Verloor teen Fontainebleau
0/11A    Wen teen Goedehoop; Wen teen Fontainebleau
0/13A    Verloor teen Goedehoop; Wen teen Fontainebleau

Fotoalbum

NETBAL SUPER 12

SUPER 12  NETBAL:

Laerskool Saamtrek neem op Vrydag, 13 en Woensdag, 18 April aan die Super 12 rugby- en netbalkompetisie deel.
Na afloop van Vrydag se groepwedstryde, eindig Samies as algehele wenners van die netbal- en rugbykompetisie.  Tydens die semi- en finale rondtes op Woensdag, 18 April, is die uitslag soos volg:

ALGEHELE UITSLAG: Rugby en netbal.      (GROEP B):

1 - Mooirivier     133
2 - Saamtrek     111
3 - Tzaneen       106
3 - Kollegepark  106
3 - Menlopark    106

ALGEHELE UITSLAG: Rugby en netbal.      ( GROEP A)

1 - Vastrap              133
2 - Rustenburg         117
3 - Wierdapark         116
4 - Constantiapark    111
5 - Hennopspark       109

SAAMTREK NETBAL:
          O/10Netbal:         Silwer medalje.  Verloor  teen L/S Mooirivier 6 – 8.               
          O/13 Netbal:        Bronsmedalje.  Klop JJ van der Merwe 9 – 8 in die uitspeel.
        Ander plekke behaal by netbal:     
          O/09      7de   (Klop Middelburg 6 – 1)
          O/11     4de    (Verloor 8 – 12 teen Kollegepark)
          O/12     6de    (Verloor 6 – 13 teen Florida)


Saamtrek O/10 Netbalspan: mev. Michelle Pretorius, Marnè van der Merwe, Lilica Burger, Eunè Venter, Zanè Erasmus, Chezahn le Roux, Alma Bekker,  Leanè van Zyl, Lashondra Kock, Sumari van Staden


Saamtrek O/13Netbalspan: Lenè Alberts, Mala Wilkens, Jana Steinmann, Kamilla Booysen, Marie-Louise Gouws, Leandri Liebenberg, Nadia Olivier, Lonè Fourie, Johanè Smalberger.

SKAAK SUPER 12

PRETORIA

Op Saterdag 5 Mei 2012 het die volgende deelnemers
aan toernooi te Pretoria deelgeneem.

  Stefan Niemand
  Gardey Fatkulin
  Jeandrè Fouche
  FJ Roos
  Heindrich Stroebel
  Mandie Badenhorst
  Juan Nel
  Dian Raubenheimer
  Stephan Janse van Rensburg
  Carla Pienaar

Bord 3 wenner: Jeandrè Fouche

Saamtrek se Seniorspan eindig in 6de plek uit 22 seniorspanne wat vir die Super 12  ingeskryf het.

SENIOR UITSLAG

1e        Wierdapark     39.00
2e        Menlopark       38.00
3e        Mooirivier       34.50
4e        Vastrap            32.00
5e        Goedehoop     29.00
6e        Saamtrek         28.50
7e        Pietersb’-Oos  28.00
8e        Kollegepark     27.50
9e        Pietersburg      27.00  
10e      Middelburg     26.00

Fotoalbum


SKAAK: NOORDWES

FJ Roos – 0/12
Gardey Fatkulin en Stefan Niemand – 0/14
word vir die Noordwesspan gekies om op 12 Mei 2012
aan inter-provonsiale toernooi te Bloemfontein deel te neem.