Gebou op tradisie

Sedert 1954 deel van kinders, families en die gemeenskap.

Wie Is Ons - Laerskool Saamtrek
Wie Is Ons - Laerskool Saamtrek

Elke kind gesien.
Elke geleentheid benut.

By Laerskool Saamtrek skep ons ’n omgewing waar leerders akademies, kultureel en sportief kan ontwikkel. Ons moedig elke kind aan om nuwe uitdagings met selfvertroue aan te pak en hul potensiaal te ontdek binne ’n gemeenskap waar hulle geken, waardeer en ondersteun word.

Waardes wat elke dag geleef word.

Ons waardes vorm die grondslag van hoe ons leer, saamwerk en groei.

RESPEK • NEDERIGHEID • INTEGRITEIT LOJALITEIT • EERLIKHEID • VERGIFNIS• VRIENDELIKHEID • PLIGSGETROUHEID • OMGEE • DANKBAARHEID

Meer as 70 jaar van groei.

Laerskool Saamtrek se verhaal begin in 1954, toe die skool as Wilkoppies Afrikaans Medium Skool met 238 leerders geopen het.

Sedertdien het Saamtrek gegroei en ontwikkel, maar die hart van die skool bly dieselfde: om ’n plek te skep waar kinders kan leer, groei en hul plek in die wêreld kan vind.

Wie Is Ons - Laerskool Saamtrek
1954
Die skool open sy deure as Wilkoppies Afrikaans Medium Skool.
Wie Is Ons - Laerskool Saamtrek
1963
Die hoeksteen van Laerskool Saamtrek word op 22 November gelê.
Wie Is Ons - Laerskool Saamtrek
Vandag
Saamtrek bou voort op ’n trotse geskiedenis van “Werk en Glo”.

Ons bou vandag aan wie hulle môre word.

ONS VISIE

Om elke leerder ’n omvattende akademiese, sport- en kulturele grondslag te bied, ondersteun deur sterk waardes wat hulle voorberei vir verdere onderrig en hul rol in die gemeenskap.

ONS MISSIE

Om ’n omgewing te skep waar leerders met kennis, selfvertroue en karakter ontwikkel, gelei deur waardes wat deel vorm van hoe ons elke dag leer, leef en saamgroei.

Kom beleef Saamtrek self.

Ontdek ’n skoolgemeenskap waar jou kind kan leer, groei en behoort.